Trygve Lie

Trygve Lie
Trygve Lie
Trygve Lie in 1938

1ste Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies
Ampstermyn
2 Februarie 1946 – 10 November 1952
Voorafgegaan deur Gladwyn Jebb (wnd.)
Opgevolg deur Dag Hammarskjöld

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
19 November 1940 – 2 Februarie 1946
Monarg Haakon VII
Eerste minister Johan Nygaardsvold
Einar Gerhardsen
Voorafgegaan deur Halvdan Koht
Opgevolg deur Halvard Lange

Persoonlike besonderhede
Gebore Trygve Halvdan Lie
(1896-07-16)16 Julie 1896
Oslo, Verenigde Koninkryke van Swede en Noorweë (nou Oslo, Noorweë)
Sterf 30 Desember 1968 (op 72)
Geilo, Noorweë
Politieke party Noorse Arbeidersparty
Eggenoot/-note Hjørdis Jørgensen
Kind(ers) Sissel, Guri, Mette
Alma mater Universiteit van Oslo
Religie Lutheranisme/Kerk van Noorweë
Handtekening

Trygve Lie (Noors: [ˌtɾyɡʋə ˈliː] ; 1896–1968) was 'n Noorse politikus en diplomaat. Hy was van 1946 tot 1952 die eerste sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy